Stock images

Mag ons fotos van die internet gebruik?

Posted on

Daar is bekommernis uitgespreek op die laaste PSSA vergadering oor fotograwe wat “stock” foto’s, “scrapbook” prente, grafiese “stock” foto’s en geskandeerde prente gebruik wat hulle van internet verkry (of selfs self afneem) en dan invoeg by hulle “avant-garde” of “altered reality” foto’s. Dit is n “grys” deel van klub, Salon en PSSA kompetisies. Die goue […]